Slag van Noord-Kaap

Slag van Noord-Kaap
Deel van Tweede Wêreldoorlog
Lede van die HMS Duke of York by Scapa Flow na die slag van Noord-Kaap.
Lede van die HMS Duke of York se bemanning by Scapa Flow na die slag van Noord-Kaap.
Datum 26 Desember 1943
Ligging Noord-Kaap, Noorweë
Resultaat Geallieerde oorwinning
Strydende partye
Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Kanada Kanada
Vlag van Noorweë Noorweë
Bevelvoerders
Vlag van Nazi-Duitsland Erich Bey Vlag van Verenigde Koninkryk Bruce Fraser
Sterkte
1 slagskip
6 torpedojaers
1 slagskip
1 swaar kruiser
3 ligte kruisers
9 torpedojaers
Ongevalle
1 slagskip gesink
1 932 dood
36 gevang
11 gedood
11 gewond

Die Slag van Noord-Kaap het op 26 Desember 1943 in Noorweë plaasgevind toe die Duitse slagkruiser Scharnhorst gekelder is deur die Britse Vloot se HMS Duke of York. Dit was laaste seeslag van die Tweede Wêreldoorlog waar slagskepe regstreeks teen mekaar betrokke was. Dit was ook die eerste keer waar opsporingsradar 'n rol gespeel het in die uitslag van so 'n geveg.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy